Hierdie indrukwekkende kerk, waarskynlik die grootste sandsteeenkerk in Suid-Afrika, met ‘n kloktoring wat 44m hoog is, is deur die argitek F. Heese ontwerp. Dit is in  1924 ingewy – Jackie Grobler